estd
2024
Izak & Talita
van der vyver
Twee lewens, twee harte, twee siele word een,
Dit is met blydskap en vreugde dat ons jou nooi om die kosbare oomblik saam ons te kom deel wanneer
Izak & Talita
ewige trou aam mekaar voor God beloof.
05 oktober 2024
14h30
Semi-formeel
Ons Liefdesverhaal
In die dae van ons jeug. Was Izak net 'n vriend van my broer.
'n Speelkameraad wat slegs tyd met my sou deurbring as hulle moegheid toon.
Soos die jare verbygesteek het, en ons albei ouer geword het, het Izak twee keer probeer, maar misluk om sy gevoelens teenoor my te bely.
Een keer het ek selfs die deur in sy gesig toegeslaan.
Toe ons skool verlaat het en die lewe ons weë geskei het,
het ons paaie onverwags weer gekruis by 'n kerklike geleentheid.
Ons het gepraat asof geen tyd verbygegaan het nie.
Byna ses jaar later het ons belowe om vir ewig saam te wees. Ons kan nou nog daagliks vir ure gesels asof dit nog steeds die eerste keer is wat ons mekaar in jare gesien het.
Ons eie hartsfamilie het gegroei, nie met vriende en familie lede nie, maar ook met ons geliefde diere:
Ollie, Rafikki, Kietels (ook bekend as Shadow), Kleinkiet (Bapsie),
Pofkat (Sokkies), Saffier, Vleur, Laika, en die oulike Ferdie.
Ons liefde is 'n band wat ons saam bind, vir altyd en ewig.
Belangrike Inligting
Geen kinders asb.
metgesel is slegs welkom as die uitnoding dit spesifiseer
Geen koelhouers word toegelaat op die perseel
Daar sal ‘n kontant kroeg beskikbaar wees
geskenke is glad nie ‘n “moet” nie – om ons gaste daar te hê is reeds ‘n geskenk. As gaste ons egter verder wil seën, is kontant, eft of ‘n geskenkbewys welkom.
Die Skedule
14:30
Die Seremonie
15:30
Foto’s & Canapès
17:00
18:00
19:00
Toesprake
Aand Ete
Daansvloer open
Die Gevolg
Ian & Hanlie Lategan
Vader & Moeder
TAlita lategan
Bruid
Nicola van der merwe
Strooimeisie
Micaela gouws
Hoofstrooimeisie
Mejeanne combrink
Strooimeisie
Christiaan & Johanna van der Vyver
Vader & Moeder
Izak van der vyver
Bruidegom
Pieter van Niekerk
Strooijonker
Pieter Gouws
Hoofstrooijonker
Stefan bothma
Strooijonker
Ouma thora
langeveldt
Ringdraer
Ouma Seriana
van der vyver
Ringdraer
Oom Jacques & Tannie Isabel
Groenewald
Akkommodasie
Elke gas is verantwoordelik vir die boek van hulle akkommodasie
Kliek asb op die onderstaande
“lys van akkommodasie” vir meer inligting